Community

Schutte en Saayman nuwe ‘Oscar’ wenners

Die Noordwes-Universiteit (NWU) is opreg trots op sy twee nuwe wetenskap Oscar-wenners, proff Alta Schutte en Melville Saayman. Dié twee gerekende navorsers is Donderdagaand (29 Junie) deur die Nasionale Wetenskap en Tegnologieforum (NSTF) tydens ʼn spesiale gala-aand vir hulle bydraes tot hul onderskeie navorsingsvelde vereer. Die toekennings is deur die Minister vir Wetenskap en Tegnologie,…

Celebrate world chocolate day with these fun recipes

Baby it’s cold outside Why venture outdoors this winter when you can curl up and indulge yourself with one of these hot drinking chocolate and fine brandy cocktails, and raise a toast to World Chocolate Day on 7 July. To ensure that you survive the worst of winter in indomitable style, Distell commissioned renowned cocktail…
Adele Botha - Leefstyl konsultant

Selfregulasie – hoekom en hoe?

… daardie tye waarin jy jou “cool” verloor, of jou @*&! gestrip het, wat gelei het tot spyt of ‘n skuldgevoel, wanneer jy uiteindelik later kans gehad het om oor die situasie en jou reaksie daarop, na te dink. Ons ken almal hierdie verskynsel maar al te goed… Die kuns is egter om emosionele regulasie…

Goedheid van die aarde: ‘n Ongesonde leefstyl dra toe tot tipe-2 diabetes

Diabetes – Deel 2 Soos daar reeds genoem is met die vorige uitgawe, speel insulien ‘n baie belangrike rol in jou liggaam se funksie en metabolisme.  Daar is egter ‘n hele paar geneesmiddels en voedsel wat die werking van insulien affekteer.  Sekere antibiotika, bloeddruk medikasie en aspirien kan die effek van insulien vermeerder, terwyl hormoon…
Liané van Aswegen, Anné Laubscher, Kayla Jansen van Vuuren (agter) en Bailey Botes (regs).

Asjassies baljaar by jaarlikse Sportdag

Asjassies Pre-Primêre Skool het einde Mei weer hulle jaarlikse Sportdag gehou en met al die lekker aktiwiteite en pryse wat op die spel was, was dit ‘n reuse sukses. Dit word gekenmerk as die hoogtepunt by Asjassies en al die  kleuters het hulself baie geniet. Blue Ribbon Bakkery het gesorg vir ‘n feestelike atmosfeer met…

Potch het talent – Kinderkoor fees vermaak

Ek herhaal, POTCH HET TALENT en dit is weereens bewys tydens die jaarlikse Kinderkoor Fees waar die Miederpark NG Kerk gebou vol gepak was sodat aanhangers tot buite gestaan en luister het. Ja dit was wel mammies en pappies, maar meeste van hulle was buite besig om verversings voor te berei.

Hierdie troeteldiere soek nuwe huise

Is jy op soek na ‘n nuwe beste vriend? Hier is ‘n paar katte en honde wat wag om hul nuwe familie te ontmoet…
Lucky Lerefolo, the executive director of the Tlokwe Youth Centre for Excellence (TYCE) is doing fantastic work as a computer literacy lecturer at the centre's computer lab.

Taking control of the youth’s computer literacy

What was once a jail has now turned into a space of opportunity for the community’s born-free generation at the Tlokwe Youth Centre for Excellence. At the forefront of this turnaround is the centre’s computer labs and their enthusiastic and knowledgeable lecturer, Lucky Lerefolo, who provides computer literacy courses that can change lives and promote…

Top ten tips for saving money while motoring

Owning a car brings freedom and mobility but, unfortunately, it also adds to your list of expenses. The good news is that although fuel, maintenance and services are part of car ownership, running costs can be reduced effectively by adopting a few good habits.The first and most important top tip is that the more conservatively…

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top