News

Spinnekop hardloop vir 'n doel. Die Pretorianer, Eric Nefdt (32), was hierdie week in Potchefstroom in sy 1550km reis vanaf Pretoria na Luderitz om bewusmaking vir orgaanskenking te skep.

‘Spinnekop’ hardloop sy hart uit vir orgaanbewusmaking

In ‘n kenmerkende rooi en blou Spidermanpak het die man bekend as Spinnekop, oftewel Eric Nefdt, die afgelope paar dae die land aan die brand gehardloop om bewusmaking vir orgaanskenking te vergroot. Nefdt het hierdie week op sy beplande 1 550 km roete vanaf Pretoria na Lüderitz in Namibië in Potchefstroom gestop en die Herald…

Gospel sangers en groepe benodig vir It’s Time byeenkoms

It’s Time is ‘n spontane samewerking tussen die Potchefstroomse kerkleiers (PCL), die besigheidsektor en verskeie gemeenskapsleiers wat op God se roepstem gereageer het, met die begeerte om saam te bid en werk vir die transformasie van ons stad en land. Die eerste byeenkoms is in 2017 gehou.

Dienssentrum vier Vrouedag in styl

Sowat 122 mense het die oggend bygewoon en Overvaal het tot 16:30 vanaf die Dienssentrum uitgesaai, waar lede van die Dienssentrum boodskappies en versoeke vir sekere liedjies kon rig.
Moo die troetelbees. Foto: verskaf

Totsiens Moo die troetelbees

Potchefstromers rou die dood van Moo, ‘n bekende bees in Potchefstroom wat al vir die afgelope 18 jaar deel van die Van der Merwe huisgesin was. Moo het op Maandag 6 Augustus gesterf.
police,saps

Vyf gewapende rowers rand bejaarde vrou aan

ʼn 76-jarige vrou is Woensdagoggend (8 Augustus) omstreeks 03:00 in haar huis in Van der Hoffpark aangerand toe vyf gewapende rowers ingebreek het terwyl sy en die ander inwoner van die huis, ʼn 24-jarige man, geslaap het.

Polisie soek vermeende verkragters

Die polisie is opsoek na twee mans in verband met twee verkragtinsake wat in Junie in Ikageng en Promosa plaasgevind het.

Parys drinkwater is nie op standaard

Drinkwatertoetse wat AfriForum se Parys-tak op 1 Augustus uitgevoer het, dui daarop dat dié dorp se drinkwater nie aan die vereiste wetlike standaarde voldoen nie.

Munispale werker opslag dood

Die lyk van ‘n man wat vanoggend in die nywerheidsgebied gevind is is deur die polisie as ‘n munisipale werker geidentifiseer.

update

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top