Opinion

rof. Fika Janse van Rensburg is always in the thick of the action at sports events. Here, he gives a hug to Percy Williams during the Pukke's 2016 Varsity Cup triumph. Photo: Wouter Pienaar

Commentary Box: The Fika Factor

Have you ever experienced that the mere presence of a person, their support or words of encouragement can go a long way towards achieving ultimate sporting success? One the best examples of this has to be Nelson Mandela who used his ‘Madiba Magic’ to inspire sporting teams during his tenure as president and even post

Facebook bepaal nie jou identiteit nie

Hier vir jou Adele Botha – Leefstyl konsultant Dis winter, dis koud, alles is vaal en stowwerig en dis vakansie. Anders as sekere mense op jou Facebook, is jy nou nie so gelukkig om iewers met vakansie te wees nie. Die gedagte daaraan laat jou wonder wat jy deur die aand gemis het en jy

Hallo al my skottelende maatjies

Ek hou bietjie vakansie in Jeffreysbaai. Dit is ’n dorpie langs die see in die Oos-Kaap. Ons gaan stap elke dag kilometers langs die see. Het julle geweet ’n groot deel van die sand bestaan eintlik uit gebreekte skulpies? Alle skulpe was eens op ’n tyd ’n seediertjie se huisie. Wanneer die seediertjie doodgaan, bly
Adele Botha - Leefstyl konsultant

Wees die bestuurder van jou eie emosies

Die ervaring van spanning, angs, vrees en woede is noodsaaklik vir ons. Vanweë die mens se inherente behoefte aan balans en harmonie, dien die ervaring van negatiewe emosies juis as ‘n uitstekende geleentheid vir groei en ontwikkeling in die proses van aanpassing en behoefte om homeostase te herstel d.m.v. self-regulasie. Daarteenoor is inligting rakende die

Bloeddruk in ‘n neutedop

Bloeddruk kan gedefinieer word as die krag wat bloed uitoefen op die wande van jou are soos dit deur die liggaam sirkuleer. Wanneer die druk te hoog is, affekteer dit die arteriële wand negatief, en die hart moet harder werk. Faktore soos oefening, spanning en emosies kan ‘n tydelike styging in bloeddruk veroorsaak, en is

Commentary Box – Potchefstroom stumped by T20 Global League

With bated breath and eager anticipation, the cricketing fraternity in Potchefstroom and the greater North West watched the long-awaited announcement of the eight host cities for the 2017 T20 Global League  tournament on Monday afternoon. The champagne that was put on ice was never opened as gleeful excitement turned into the severest of Monday blues

Vure, vlamme, brand

Ai maatjies, hierdie week was my hartjie so seer toe ek ek hoor van die groot vuur in Knysna en die plekkies rondom waar alles morsdood gebrand het. Ek het nie geweet dat vlammetjies so baie skade kan aanrig nie. Daar is huise wat afgebrand het, motors wat uitgebrand het en bome en bosse wat

6 wenke vir fietsveiligheid op die pad

Die afgelope Sondag is daar ‘n fietsryer op die Schoemansdriftpad doodgery. Die bestuurder van die motor wat die fietsryer raakgery het is kort na die botsing op ‘n klag van strafbare manslag in hegtenis geneem . Fietsryers gebruik gereeld openbare paaie en die gevaar bestaan altyd dat motorsbestuurders weens ‘n gebrek aan sigbaarheid of roekelose

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top