Blogs

Adele Botha - Leefstyl konsultant

Die samelewing en jou fenominale altyd dansende, huppelende denker-kind…

Riglyne vir sosiaal-aanvaarbare gedrag word wetenskaplik bepaal en verrig verskeie noodsaaklike funksies in ons samelewing. Dit is ons verantwoordelikheid om op ‘n konsensieuse, konstruktief bydraende wyse en in harmonie met ander en ons omgewing te leef. Die probleem is egter dat hierdie riglyne mettertyd disproporsioneel en onoordeelkundig aangevul is deur verwronge individuele persepsies, wat die

Herald redaksie as Star Wars karakters

Om saam met die res van die wêreld Star Wars dag te vier het die Herald se redaksiespan gedink watter karakters sou elk een van hulle in dié reeks gewees het.

Commentary Box: Take your chances

Football is a game where moments count. Many players are presented with various moments during the course of the match and those who take those moments are what separates the men from the boys. This is most evident during the 2017 Africa Cup of Nations tournament where big teams such as Senegal and Morocco have

Commentary Box: ‘n Lekker uitdaging vir koshuisrugby op die Puk

Een van die wêreld se interessante rugbytradisies en gesogste provinsiale kompetisies is Nieu-Seeland se Ranfurly Skild. Hierdie skild wat ook as “The Log o’ Wood” bekend staan is uniek in die sin dat enige span dié skild in sy besit kan neem met die wenner wat dan in tuiswedstryde die skild teen enige span in

Commentary Box: Kolpak is a double edged sword

In South Africa the word “Kolpak” has thrown around like a boomerang in cricket circles, constantly coming back to haunt and deprive a nation of its international stars. This week South African cricketers, Kyle Abbott and Rilee Rossouw signed lucrative four and three year Kolpak-contracts with Hampshire respectively in order to play as non-overseas players.

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top