Letter

letter

Hoe voel NG-gemeentes oor gay-besluit?

Ek sou graag wou weet hoe die NG- gemeentes van Potchefstroom voel oor die besluit van die afgelope algemene sinode rakende gays.
letter

Wessels moet weer draai kom maak

Onluste en geweld by universiteite het nou so deel van ons land geword soos korrupsie, droogte en ‘n president wat in die parlement sit en snork.

NG Welsyn sê dankie, maar nood bly hoog

Dit is wintertyd en ons almal het ’n bietjie vertroeteling, warm kos en donsige komberse nodig. NG Welsyn word daagliks gekonfronteer deur mense wat nie hierdie luukses besit nie, wat in werklikheid basiese benodigdhede is. Volgens Elna Francke, maatskaplike werker by NG Welsyn Potchefstroom, word hulle oorweldig deur versoeke van families en individue wat behoefte…
letter

Leser breek lansie vir lipstiffieskrywers

Retha van Wyk skryf: Na aanleiding van verlede week se Herald se voorbladfoto en –berig, ”Woede oor lipstiffie”, wil ek graag ‘n lansie breek vir alle “lipstiffieskrywers”, want hulle is in hierdie geval die mense wat omgee. Lipstiffieskrywers is die mense wat nie verbystap nie en omgee dat parkering vir gestremdes nie misbruik word nie….

Promosa suig aan die agterste speen

Ek wil graag my bekommernis uitspreek oor die behandeling wat die inwoners van Promosa van die DA ontvang. Die geskiedenis bewys dat die inwoners gewoonlik self moes veg om hul lot te verander deur middel van die Aksiekomitee en later onder die ID-party en hulle is later onder die DA se vaandel geplaas.Tog word daar…
letter

Waarom geheime DA kandidaatlyste?

Gerhard van der Merwe skryf: Op 31 Mei reik die DA leier, Mmusi Maimane, ‘n verklaring uit waarin hy die ANC hoogs verontwaardig kasty weens die ANC se versuim om sy burgemeesterskandidate vir die komende verkiesing bekend te maak. Hy sê onder meer dat die ANC poog om hierdie kandidate “te beskerm teen die gemeenskap…

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top