Letter

letter

Volkies sê dankie vir elkeen se steun

Na ‘n suksesvolle ‘Classic Clash’-naweek van sport, saamstaan en sosiaal verkeer, wil Volkskool Potchefstroom graag ‘n groot groep mense bedank.
letter

They are not just ‘doodgewone mense’

Dear editor, regarding your online article about Aardklop this week: I am not sure where the information came from, but I was very surprised to see your reporter talk about the ‘doodgewone mense’ that make up the ‘Feeskomitee’.

Wat is die doel van karwagte?

Ek woon in Krugersdorp en my suster het my na die Motorskou genooi. Ons het voor die hek stilgehou en ingestem dat ’n karwag na ons voertuie kon omsien. Toe ons by ons voertuie kom, was die bakkie se spieël af en is dit net mooi bo-op die enjinkap geplaas. Ons vra toe vir die

Potch-stasie ‘n groot gemors!

Wat is die probleem met die stasie se groot spreiligte wat al vir die laaste vier maande deur die dag aanbly? Is die persoon wat verantwoordelik is vir die afsit van hierdie 28 ligte nou nie meer lus vir werk nie? Of het die “ek gee nie meer om nie”- mentaliteit nou permanent ingetree? Met

‘Ek kry skaam vir ons dorp’

Ek hoor dat Potchefsroom ook ingeskryf is vir die Dorp van die Jaar. Ek kon dit nie glo nie. Dis onmoontlik, dit kan tog nie! As ‘n mens van Carletonville se kant af in die ou Van der Hoffweg inkom, is daar een slaggat na die ander tot in VonWiellighstraat. Dis ‘n skande. Langs dieselfde

Rektor gee duidelikheid oor parallelmediumklasse

Ek is bewus van heelwat navrae en onduidelikheid ná die onlangse kommunikasie oor die Institusionele Bestuur se besluit om die toepassing van die NWU se funksionele taalbeleid op die Potchefstroomkampus by wyse van meer parallelmediumklasse uit te brei.

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top