Ore

Hoe sê ore

Hoe sê Ore? 3 November 2016

Hier kort dokters Dit klink vir Ore hier kort nog ’n paar dokters in Potchefstroom. ’n Vriendin van Ore het van Vrydag af kwaai oorpyn en kon nêrens ’n afspraak by ’n dokter kry nie. Die ergste was egter dat by een dokter reguit aan haar gesê is dat as sy nie ’n gereelde pasiënt…
Hoe sê ore

Hoe sê Ore?

Glo nie dié teorie Ore het nogal aan die media gedink toe hy die storie op TV sien oor Homo Naledi. Dis mos oor die fossiele van een van ons voorsate wat onlangs weer in die Wieg van die Mensdom gekry is. Die teorie is dat die klomp fossiele wat so bymekaar gekry is, dui…

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top