Ore

Hoe sê ore

Hoe sê ore – 22 May 2015

Ore dink die nuwe spoedbeperking van 40km/u wat hulle nou in dorpstrate wil instel kan sommer ‘n baie goeie ding wees. Veral vir ons plaaslike verkeersafdeling!
blog, ore

Kaalgat innie kar

Ore hoor ouens wat vroegoggend op die pad agter die uitbreiding op die Carletonville pad oefen kry gereeld karre daar. Nou die oggend het hulle weer op twee karre afgekom. In die een is ’n ou en meisie kaalgat, besig om te (julle weet wat), die vensters wawyd oop en onbewus van wat om hulle
Die nare gat wat wag om motorwiele in Flintstraat te beskadig.

Ons bly definitief nie in ‘n area vir sissies nie

Soos die tye vorder en verander, sien Wysneus dat ons verseker nie in ‘n area vir sissies bly nie. Die afgelope week het ‘n kollega met groot oë by die koerant se kantoor aangekom en vertel dat sy gesien het hoe ‘n arme man sy motor lelik in die parkeerterrein voor besighede in Flintstraat beskadig
Die oorgroeide pad in Fochville se Kruisstraat.

Tegnologie nou ingespan om probleme te uiter

Wysneus het, soos talle ander Suid-Afrikaners, Dinsdag maar afgehaal gevoel toe die Proteas die knie teen die All Blacks moes buig. Ander mense op wie mens ongelukkig ook nie altyd kan staatmaak nie, is ons liewe munisipaliteit. ‘n Kollega van Wysneus wat in Carletonville se Uitbreiding 8 woon, vertel dat sy sommer by voorbaat die
Die vuur wat onlangs langs die ou rekreasieklub se muur aangesteek is.

Is dit nou ‘n saak van wolf in skaapsklere?

Wysneus kan soms nie ophou om sy kop te skud vir van die goed wat in ons area gebeur nie. Nou die dag het een van sy kollegas vroegoggend na ‘n huis naby die voormalige Goldfields rekreasieklub in Carletonville gery. ‘n Klomp vroue met oranje hoede en/of oorpakbroeke was langs die ou klub se muur

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top