Opinion

Commentary Box: The fans aren’t alright

“When we were young the future was so bright. The old neighbourhood was so alive.” This lyric from The Offspring’s hit song “The Kids Aren’t Alright” is a good way to describe the current state of spectator sport in Potchefstroom. If you replace ‘neighbourhood’ with ‘stadium’ then you get the idea. Stadium attendances have died

Trippe trappe tone, Shaun en sy NVG is in die……… *

“What we saw today by Shaun Abrahams demonstrates that his hubris is only surpassed by his stupidity and his lack of political acumen and fundamental lack of understanding what a constitutional democracy is actually about.” – Politieke Analis, Karima Brown oor #Shaun Abrahams, eNCAnuus, 31 Oktober 2016.

Uit my dagboek: Pappa se kind: Wat hou die toekoms in?

Ek hou daarvan om te dagdroom oor wat die toekoms vir Aiden inhou. Meestal is dit groot drome en ek sien al hoe hy vir die Bokke speel. Deesdae dink ek dit sal beter wees as hy vir Bafana sokker speel. Soms dink ek hy gaan VIGS- of kankerlyers genees. Tog het die werklikheid my

Commentary Box – Limited opportunities in franchise cricket

South African cricket has unearthed some of the brightest talent over the past decade with Faf du Plessis, Kagiso Rabada, Vernon Philander and more coming through the ranks of franchise cricket up to the national team. Six franchises, The Lions, Titans, Dolphins, Warriors, Cobras and Knights currently compete in the senior provincial franchise cricket set

Commentary box: Impatience leads to imperfection

Patience is a virtue. This is a time-tested saying that has rung true throughout the ages. About 99% of the population has heard this saying and have used it to great effect. Who is the other 1% you might ask? Football owners, managers and some die-hard football fans. Why? You only have to look at

Kwetter-rondomtalie: Die Prez se gerieflike grondwetlike geheueverlies

Tydens ‘n vraag- en antwoordsessie van die Nasionale Vergadering begin Oktober 2016 weeklaag die President teenoor die Speaker, “Mamma hulle boelie my, al wat ek wil doen is om my grondwetlike plig na te kom en die vrae te antwoord soos wat, ingevolge my grondwetlike verpligtinge van my verwag word. Hulle is lelik met my, want hulle wil my nie ‘n kansie gee nie”.
Hoe sê ore

Hoe sê Ore? 3 November 2016

Hier kort dokters Dit klink vir Ore hier kort nog ’n paar dokters in Potchefstroom. ’n Vriendin van Ore het van Vrydag af kwaai oorpyn en kon nêrens ’n afspraak by ’n dokter kry nie. Die ergste was egter dat by een dokter reguit aan haar gesê is dat as sy nie ’n gereelde pasiënt

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top