SMS/ Lesers sê hul sê

SMS

Lesers sê hul sê / sms’e – 2015-03-20

Ek wens net mense se redenasie was nie hoeveel jy vir my kan doen nie, maar wat kan ek vir jou doen? Dink net in wat se verhoudings sou ons gewees het?   Asb. mense julle wat op parkeerplekke vir busse by skole met julle motors stop, maak dit baie ongemaklik vir ons veral by
SMS

Lesers sê hul sê / sms’e – 2015-03-13

Miskien moet Absa ‘n private lounge oorweeg vir die ry by sy besigheids rekeninge? Ons wag alewig ‘n leeftyd vir diens. Dr. Townsend   Baie dankie aan Willys Fochville vir die goeie diens – Nico.   Judy. Dankie vir die lekker kos by Kry en Ry.   Salonne Fochville… Daar is hordes salonne in Fochville.
SMS

SMS – 11 MARCH 2015

Is daar ‘n saak waaroor jy jou mening wil lug? Stuur ‘n SMS na 45534 en vertel ons daarvan. SMS’e kos R1-50 elk. Lasterlike bewerings teen individue, sakeondernemings of instansies sal nie geplaas word nie, hoewel Vaalweekblad sulke bewerings in sekere gevalle sal ondersoek en u moontlik daaroor sal kontak vir meer inligting. SMS’e moet

Lesers sê hul sê / sms’e

* So it seems like the municipality is trying to get money any way they can: someone was sent from the municipality, with a threatening form, to come and cut my electricity. On that form it said I owed R950 (or just about). I fought this threat and going to the office, I had R193

Soek en vind / sms’e

* Ek is dringend op soek na ‘n Golf of ‘n Corsa om te koop. Sal jul my asb. dringend laat weet? 073 881 7838. * Sal die persoon wat ‘n rukkie gelede na elektriese ware gesoek het om te koop, al is dit nie meer in werkende toestand, my asb. skakel by 073 881

Praat saam / sms’e

* That’s life. Life is short, break the rules, forgive quickly, kiss slowly, love truly, laugh uncontrollably- and never regret what once made you smile. Onthou om te lag. * Lizzy Mosologi at Woolworths, you are an angel! I cannot thank you enough for your patience and honesty. You took the time to go and

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top