Opinions

Hat-trick of the Week: Purple Power?

1.Varsitybeker gaan vir verrassings sorg Rugbyliefhebbers moet 29 Januarie noukeurig in hulle dagboeke omkring, omdat die land se grootste en suksesvolste rugbytoernooi vir universiteite dan weer op dreef sal wees. Verlede jaar het die NWU as verdedigende kampioen nie die pyp gerook nie, en moes hulle toekyk hoe hulle drome vir ’n tweede agtereenvolgende titel…

Commentary Box: Beware the wounded underdog

What a difference a year makes! In January 2017, the NWU-Pukke or NWU as it is known now had the Varsity Cup in their possession. This time in January 2018, they are trophy less as the NWU looks to build towards a second Varsity Cup title after a rather disappointing and underwhelming 2017 Varsity Cup…

Laat die Kersfeesvlam in jou hart konstant brand

Vandat ek kan onthou was Kersfees nog altyd kleurvol en helder gewees. Die dominante kleure van groen en rooi met Kersbome en versierings in die winkelvensters en inkopiesentrums het altyd my aandag getrek en my in vervoering gehad. Ook op die televisie was daar altyd programme en flieks wat hierdie kleurvolheid en feestelikheid met allerlei…
Davey, Cornè en klein Davey Strydom by Danè in die hospitaal Foto: FACEBOOK

Uit my dagboek: Pappa se seun: My Kerswens

Beplanning vir Kersfees is in die Wetdewich huishouding reeds in volle swang. Aiden skreeu elke dag dat hy ‘sweeties’ vir Kersfees wil hê. Ook twee bokshandskoene, nie net een nie. Daar is ’n algemene joligheid in die huis, veral nadat die versierings aan die boom gesit is. Ons beplan ook reeds wat ons vir wie…
Marianke Saayman

Waarom help niemand nie?

My kommentaar wat in die week se Potchefstroom Herald gepubliseer is.
Marianke Saayman

So by the way… Kersfees-koors tref die Herald kantoor

Dit is nou al weer daardie tyd van die jaar wanneer kersmusiek en rooi-en-groen liggies jou van alle kante af bekruip. ‘n Mens kan nou nie meer in die winkels rondloop sonder een of ander Kersvader wat in jou oor lag en jou probeer oorreed om jou geld te mors op onnodige kersversierings nie.
Marianke Saayman

So by the way… jy’s op Kersvader se stout-lysie

As jy nou al ooit gewonder het hoe erg jy kan droogmaak voor jy op Kersvader se stout-lysie kom, dan vertel ek jou sommer nou, want ‘n hele klompie mense in Potchefstroom behoort daar te beland na wat ek verlede naweek uitgevind het.

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top