Schools

Matriek Gimmies kraai koning in Noordwes

Gimmies het weer bewys dat hulle die top skool in Noordwes is, deur by die meeste van die matriek-toekennings koning te kraai. Die toekennings is Vrydag 5 Januarie in Wolmaransstad gemaak. Gimmies is aangewys as die top skool in die kwantiteit-kategorie, aangesien die skool 162 leerlinge gehad het wat die matriekvraestel afgelê het met ’n 100%…
Kan George van der Westhuizen se manne 'n groot oorwinning teen Transvalia bewerkstellig?

Steil bult lê vir Gimmies se eerstes teen Transvalia voor

Potchefstroom Gimnasium se eerste rugbyspan se vlam skyn nog helder nadat hulle ’n tweede helfte terugvegpoging soos min teen Hoërskool Secunda op laasgenoemde se tuisveld verlede naweek met 29-25 bewerkstellig het. Gimmies was met 22-5 agter teen halftyd en het in die tweede 35 minute daardie spreekwoordelike Gimmie Guts gewys net toe hulle dit die…

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top