Sport

Volkies se o.15A krieketspan se staatmakers is van links: Waldo Kemp; Niel van Vuuren; John van Wyk; Wendell Osuala en Corné Prinsloo.

Volkies se o.15-span steeds onoorwonne in krieketliga

Volkies se o.15A-span speel vanjaar ongelooflike krieket, waar hulle met beide bal en kolf beïndruk. Volkies se o.15A’s het hulle wenpatroon teen Wesvalia met ‘n 191-lopie oorwinning voortgesit. Volkies wen die loot teen Wesvalia en kolf eerste. Volkies teken 322/9 aan in 50 beurte. Die beste kolwers was Niel van Vuuren met ‘n blitsige 75,…
Mitchell

John Mitchell Moving On: Who Will Be The Next Blue Bulls Rugby Coach?

John Mitchell recently gave up his position as a rugby coach with Blue Bulls to pursue his impending international career. He will now take up the role of defence coach for England. It isn’t the first time that Mitchell will coach England as he has previously done it between 1997 and 2000 under the supervision…
Jessica du Plessis (Capt) of NWU during the Varsity Netball match between Madibaz and NWU at Coetzenburg Sports Centre in Stellenbosch on 10th September, 2018

Now or never for NWU against Kovsies

Sixty minutes will decide the fate of the NWU this coming Monday, 24 September when they face their arch-rivals, Kovsies, in a do-or-die Varsity Netball encounter. The NWU will have to win this huge match in Bloemfontein in front of Kovsies’ resurgent home crowd in what will be a proverbial quarter-final for the Potchefstroom players….
North West Dragons' Johannes Diseko took 5/63 in the Sunfoil Three Day Match against EP.

Dragons fix their eyes on Gauteng in Africa T20 Cup semi this Sunday

The North West Dragons started their 2018 Africa T20 Cup campaign with fiery vigour last weekend, after topping Group D and qualifying for this coming Sunday’s semi-final against Gauteng. The Dragons claimed victories against Nigeria (10 wickets), Boland (11 runs) and Limpopo (102 runs), before losing to Northern Cape (5 wickets). In a tough group,…
Duan Jansen vat 'n ongelooflike vangskoot op eerste glip. Jansen se hand-oog koordinasie was puik en sy reaksies blitsvinnig om dié kans te benut.

Foto’s: Gimmies se eerste krieketspan val vas teen Rustenburg

Potchefstroom Gimnasium se eerste krieketspan het ten spyte van ‘n bestendige kolf en boulvertoning hulle wedstryd teen Hoërskool Rustenburg op die Gimmie Oval met 18 lopies verloor. Hierdie wedstryd wat op Saterdag, 15 September plaasgevind het, was ‘n taai wedstryd wat enige kant toe kon gegaan het. Rustenburg het 266/9 aangeteken nadat Kris Vorster (66…

Potch se sterkstes wys spiere

Sports Arena Potchefstroom bied reeds vir die afgelope 14 jaar die Sports Arena Sterkman-kompetisie tydens die Lenteskou aan. Vanjaar is hierdie kompetisie vir die eerste jaar op die Sports Arena-terrein op 1 September gehou. 17 deelnemers het aan verskeie aktiwiteite deelgeneem om hulle krag en staal te bewys. Die top drie deelnemers was Robert Haman…

Twee nederlae in ’n ry belemmer NWU se semi-kanse

‘n Week gelede het sake nog goed vir die NWU Varsity Netbalspan gelyk na vier agtereenvolgende oorwinnings, maar die afgelope naweek se dubbele nederlae teen Maties (36-69) en die NMU Madibaz (47-49) het die prentjie wel effens versuur. Die NWU is tans net buite rekening vir die halfeindstryde in die vyfde plek waar hulle met…
Karli Beukes vat die roete op Koedoeslaagte aan.

Ferdies se bergfietsster haal NW-span

Hoërskool Ferdinand Postma se Karli Beukes het die Noordwesspan vir bergfietsry behaal na haar puik vertonings in die Spur Bergfietsreeks. Ferdies en mnr. Carel van der Merwe bedank al die ouers wat hulle kinders met soveel entoesiasme ondersteun.  
Seiphemelo Secondary School's u.15 soccer team will compete at the national Coca-Cola u.15 tournament from 26 to 29 September. They currently need the assistance of the community with regards to equipment and other neccesities. Here is the team, together with the team manager, Moss Mkwanazi (far left) and the head coach, Themba Vana (far right) Photo: Supplied

Ikageng’s provincial champions require community’s assistance

Some of the finest young soccer talent can be found at Seiphemelo Secondary School in Ikageng. Their u.15 team is a testament to this, having qualified for the national Coca-Cola u.15 tournament in late September. This upbeat, excited local u.15 soccer team has been performing brilliantly in the Coca-Cola u.15 tournament this month. They won…

Gimmies se sewes-spanne gebruik tuisvoordeel

Daar was aksie sonder ophou by vanjaar se Gimmie 7’s toernooi met drieë, vlugvoetige lopies, harde duikslae sowel as ‘n puik bekeroorwinning vir Potchefstroom Gimnasium se junior sewes-span. Die gasheerskool was een van nege skole wat aan hierdie sewes ekstravaganza deelgeneem het wat op Saterdag, 8 September by die Mooivallei Sportterrein plaasgevind met. Hier is…
Hubertus Mostert, Collin Coakley, Herman Coetzer, Jacobus Coetzer, Charles Joshua van der Berg en Izak du Plessis.

Veerpyltjiespelers trek die teiken by nasionale kampioenskappe

Die JB Marks Veerpyltjie Vereniging het hierdie jaar vir die eerste keer aan die Suid-Afrikaanse Veerpyltjie Kampioenskappe in Kiblerpark in Johannesburg deelgeneem. Die kampioenskappe wat in Julie gehou is, was ‘n harde stryd vir beide die mans- en damespanne wat uit die Potch Gooiers Pyltjiespelklub gekies is. Die dames eindig tweede in hulle afdeling met…

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top