Community

Richoline Matras van HTS Potchefstroom glimlag breed na haar oorwinning in die Afrikaanse Olimpiade. Sodoende is sy nommer een in Noordwes in die kompetisie.

‘Onverwagse’ eersteplek in Afrikaans vir HTS se Matras

HTS Potchefstroom het weer eens bewys dat hulle Afrikaans onder leiding van Marieta Basson van topgehalte is, met vyf van hulle leerders wat in die top 20 in ‘n onlangse provinsiale Afrikaanse Olimpiade vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal geëindig het. Die juweel in hierdie groep was Richoline Matras wat nommer een in Noordwes behaal het…
Liané van Aswegen, Anné Laubscher, Kayla Jansen van Vuuren (agter) en Bailey Botes (regs).

Asjassies baljaar by jaarlikse Sportdag

Asjassies Pre-Primêre Skool het einde Mei weer hulle jaarlikse Sportdag gehou en met al die lekker aktiwiteite en pryse wat op die spel was, was dit ‘n reuse sukses. Dit word gekenmerk as die hoogtepunt by Asjassies en al die  kleuters het hulself baie geniet. Blue Ribbon Bakkery het gesorg vir ‘n feestelike atmosfeer met…
The Ventersdorp Fun Run helped to emphasise the importance of an active and healthy lifestyle.

Ventersdorp Fun Run promotes active lifestyle

On 12 April 2016, a fun walk was held at in Ventersdorp. Stakeholders and community members participated in the event. The funwalk was held to promote a healthy lifestyle and awareness in the Ventersdorp Community. Services such as screening and blood pressure monitoring was also rendered at the event. According to sister Fazila Mahomed it…

Enter your netball team for the Panthers fun day at Ferdies

The local Panthers Netball Club is arranging a netball fun day  for old age homes at Ferdinand Postma High School on 16 April, when teams can compete and show their skills while also giving back to the community. SAVF Ons Hulde, Huis Anna Viljoen and Silvermed are the beneficiaries of the fun day, sponsored by…

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top