Sport

Varsitybeker Droomspan val vas teen Junior Bokkies

Die 2017 Varsitybeker Droomspan het Dinsdagaand (25 April) op die Danie Craven Stadion in Stellenbosch die knie teen ‘n geoliede Junior Springbok span met 50-19 gebuig. Die Junior Bokkies was gans te goed vir die Varsitybekersterre wat miskien net nog nie goed genoeg as ‘n span geheg was nie. Trouens het die Varsitybeker Droomspan se
Janneman Malan het 94 * van 42 balle gemoker.

Malan posts century as Pukke start title defence on winning note

NWU Pukke’s defence of their CSA National Club Championship title got off to the best start possible with resounding wins over Maties, Kovsies and the Hollywoodbets Crusaders respectively in Pretoria this week. It was especially Janneman Malan’s destructive century (111 from 117 balls) against Kovsies, the first of the tournament, that gave Pukke the necessary
Ronnie Palmer, president van Noordwes Rolbal in die middel met die twee eregaste, Ben en Martie Barnard, langs hom. Foto Verskaf.

SA Rekord vir Fochville rolbalklub

In een van Potchefstroom se buurdorpe, by die Fochville rolbalklub, het hulle vroeg in April hulle eie SA rekord vir ononderbroke rolbal na 30 uur verbeter. Die klub het in 2016 die SA rekord van 24 uur opgestel en besluit om op die rekord te verbeter. Volgens die Alida Roussouw, president van die klub, is
Phemelo Seipati is one of the Ikageng Hub's success stories.

Transforming cricket in Ikageng

Cricket in Ikageng is booming and this is mainly thanks to the cricket hubs and regional performance centres that Cricket SA has formed over the past couple of years. William Molewa has been at the centre of this cricketing journey and the head coach of Ikageng Cricket Club believes that quality coaching can go a
Pieter du Toit in aksie.

Du Toit wys weer sy staal op ‘n bergfiets

Pieter du Toit van Hoër Volkskool Potchefstroom het weer eens bewys dat hy een van die top fietsryers in die land is, met twee top vertonings die afgelope twee naweke. Pieter het op 15 April aan die SA Cup #2 in Wolwespruit, Pretoria, ‘n eerste plek behaal in ‘n tyd van 1:00:36, met Ryan Conradie

Mooirivier se krieketboeties in SA-span

Twee boeties van Laerskool Mooirivier is besig om groot opslae op die krieketveld te maak, en is onlangs vir die SA binnenshuise krieketspanne in hulle onderskeie ouderdomsgroepe gekies. Lhuandré (11) en Vihan Pretorius (9) het hulle krieketpassie na verdere hoogtes geneem toe hulle Noordwes vanaf 9 tot 16 April in Port Elizabeth verteenwoordig het. Na
Akani Simbine (links) en Wayde van Niekerk na hulle 100 meter wedloop.

Top 5 oomblikke by ASA Senior Atletiekkampioenskappe

1. Chris Harmse word SA-kampioen vir die 22ste agtereenvolgende keer: In Chris Harmse se wildste drome sou hy nie gedink het dat hy vir 22 agtereenvolgende keer as die SA hamergooi-kampioen gekroon sal word nie, maar die afgelope naweek se vertoning is ‘n bewys dat drome waar word. Harmse, wat op 43-jarige ouderdom die oudste

NWU Swimmers perform in North West colours

North West Swimming boasts a highly successful 2016/17 season with 11 swimmers qualifying for the SA National Aquatic Championships that took place at Kingspark Aquatic Centre in Durban from 3 – 8 April. This prestigious event is a yearly open competition event which incorporates swimming, diving and synchronised swimming under the auspices of Swimming South

Hokkieseuns skitter in Menloparktoernooi

Gimmies se o.16A seunshokkiespan was die wenners van die Menlopark-toernooi wat die afgelope vakansie plaasgevind het. Op die foto heel voor is Ronald Hendriks en Henco Labuschagné. Mlnr: Gerhard Koornhof, Johan Viljoen, Marinus Pienaar, Anro Prinsloo, Phillip Jonker, Hannes Koornhof en Jamie Kruger. Anlr: Me. Soekie Coertzen (spanbestuurder), Kyle Coetzee, Marthinus du Preez, Martin Landman,
Van links is Japie Krüger, Marcel Genis, Dawie Jansen van Rensburg, Marius Liebenberg, Audrey Liebenberg en Cobus Burger.

Potchefstromers tem Ysterman

Tydens die onlangse Ironman 140.6 African Championship op 2 April in Port Elizabeth was Potchefstroom uitstekend verteenwoordig. Audrey Liebenberg (3de keer), Japie Krüger (2de keer), Dawie Janse van Rensburg (2de keer), Marcel Genis (3de keer), Cobus Burger (2de keer) en Marius Liebenberg (4de keer) het almal deelgeneem en die uitmergelende Ironman 140.6 voltooi. Internasionaal staan

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top