Sport

Leopards make it three in a row against EP

The Leopards made it three from three in the Currie Cup First Division this year after a tight 28–21 victory against Eastern Province in Port Elizabeth on Saturday, 8 September. The Leopards needed to keep a cool head in trying conditions with wind and rain making it difficult for the players to adjust. Still, the…

Gimmies se o.15A-span gee vir Wesvalia pakslae

Gimmies se eerste krieketspan het na hulle nederlaag teen Volkies vinnig weer op dreef gekom en vir Wesvalia in Klerksdorp op hulle tuisveld laat bloos met ‘n uiters gemaklike 10 paaltjie oorwinning. Wesvalia word vir 36 lopies uitgeboul met Dawie Röntgen wat 5 paaltjies met sy linkerarm draaiballe neem. •Die o.15A-span wen met 209 lopies…

Leopards women show nails against Limpopo Blue Bulls

The Leopards Women’s rugby team made a statement of intent against the Limpopo Blue Bulls at Potch Dorp Rugby club last Saturday with a convincing 29–12 victory. The Leopards were full of running rugby with Ncediswa Mositi, Randy Nkotwana, Khumo Sefako and Baby Plaatjies scoring for the home team. Plaatjies was one of the stars…

Potchefstromers wys hulle staal by Wêreldkampioenskappe in PE

Die ses Potchefstromers wat op 1 en 2 September aan die afgelope 70.3 Ysterman Wêreldkampioenskappe in Port Elizabeth deelgeneem het, het met goeie uitslae huis toe gekom. Volgens een van dié deelnemers, Dawie Janse van Rensburg, het hy ‘n goeie resies beleef en het te midde van sterk kompetisie gewys wat Potchefstromers teen die wêreld…

Big win for THS against Boys High

THS Potchefstroom’s first cricket team is still unbeaten after four matches in the North West League u.19 B super league. The team celebrated a massive 9-wicket victory against Potchefstroom Boys’ High in their local derby. The match already ended before the 13:00 lunch time interval as THS breezed past their foes. THS bowled out Boys’…
Mecé Olivier (Kldp), Meschack Khali (PCC), Dirk Coetzee (Fochville), Bronwen de Kock (Ventersdorp), Chris de Witt (PCC), Rudi Jacobs, u.30 coach (SA Protea), Jan Koekemoer (NW president), Cabous Olivier (Parys) and Alberto Casaleggio (Potch Dorp). Photo: Supplied

Meet the first North West u.30 lawn bowls team

The North West lawn bowls president, Jan Koekemoer, takes great pride in presenting the first-ever u.30 NW team with their official uniform. They will represent the NW District at the 2018 Warwick Bowls SA Under 30 Inter-District Championship at Maritzburg West Bowling Club from 23 to 26 September. It is a great honour for these…
Die dogters o.13A-hokkiespan van Laerskool Mooirivier het die Eddie Walker-toernooi gewen. Voor: Cameron Charslund, Tiani Greyling, Irene Strydom, Danelle Goedhals, Elrie Koornhof, Cara Hulley en Bridgette Holden-Smit. Agter: Jacques Nel (HUB), Annelize Rostron (afrigter), Anzel du Plooy, Mia Hills, Christi-Mari Coetzee, Mikayla Muller, Angelique van der Westhuizen, Alexia Delicado, Sonika Brits en Robert Marcus (hoof van Curro Laerskool). Foto’s: Verskaf

Mooirivier presteer by Eddie Walker-toernooi

Laerskool Mooirivier het vanaf 23 tot 25 Augustus aan die Eddie Walker hokkietoernooi deelgeneem wat deur Curro Laerskool in Klerksdorp aangebied is. Die skool se o.13A-spanne het albei die Eddie Walker-toernooi gewen.  

Gimmies se Verster skitter in landloop

Danielle Verster van Gimmies het die puik prestasie behaal deurdat sy die 1ste plek tydens die Noordvaal-landloopkampioenskappe vir o.15-dogters verower het. Foto: Verskaf
Volkies se o.15A krieketspan se staatmakers: John van Wyk, Stephan Fourie, Ruben Crous en Reuben Malan. Foto: Verskaf

Volkies se o.15 A’s behaal goeie oorwinning teen Gimmies

Saterdag was die groot derby-krieketwedstryd tussen Volkies en Gimmies se o.15A-spanne. Gimmies wen ‘n belangrike loot en kolf eerste op ’n moeilike blad. Gimmies teken 159 aan met Volkies se boulers wat hul baie goed van hul taak kwyt. Die beste boulers vir Volkies is John van Wyk met 2 vir 12, Stephan Fourie met…
Caitlinn Rousseau

NWU en Maties sal in ‘n titaniese netbalgeveg Sondag wees

Die NWU het vanjaar die puntesluise behoorlik oopgedraai in die 2018 Varsity Netbaltoernooi met 345 punte wat hulle tot dusver ingesamel het om na vier onoorwonne wedstryde, tweede op die punteleer te lê. Die NWU is tans op 20 punte saam met Kovsies, met die Bloemfonteiners wat die boonste posisie met ’n groter doelverskil beklee….

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top