Herald On the ball

Luiperds: Interessante feite

Die Luiperds ontstaan in 1920 as die Wes-Transvaal Rugbyunie.
Tuisveld: Fanie du Toit Sportgronde vanaf 2018. Voorheen was Olënpark die tuisveld.
Hoofafrigter: Jonathan Mokuena
Spanbestuurder: Tannah Stroebel
Hulpafrigters: Jean Tiedt en André Pretorius Biokinetikus: Bert Moolman
Fisioterapeut: Eben Verster
President: Adv. André May
HUB: Eugene Fourie
2018 Curriebeker Eerste Divisie statistieke (soos op 20 September 2018:)
Meeste punte: Gerhard Nortier (23)
Meeste doelskoppe: Schalk Hugo (6), meeste strafskoppe: Schalk Hugo en Gerhard Nortier (albei 1), meeste drieë: Tapiwa Mafura(3), Marius Stander (2)

Posisie: Losskakel
Ouderdom: 24
Lengte:1.8 meter
Gewig: 83 Kg
Gunsteling oomblik in ‘n Luiperdstrui?
Om in 2015 in die Luiperdsspan te wees wat die Curriebeker Eerstedivisie gewen het. Dit was vir my ‘n spesiale oomblik gewees.

Posisie: Skrumskakel

Ouderdom: 24

Lengte: 1.72 meter

Gewig: 73kg

Gunsteling oomblik in ‘n luiperdstrui?

My trotste oomblik is eerstens my eerste wedstryd vir die Luiperds teen die Valke in 2014 in die Vodacombeker. ‘n Ander trotse oomblik is toe ek die Luiperds vir die eerste keer op die veld gelei het teen die Sharks in Piet Retief verlede jaar.

NWU se Chriswill September het sover 'n briljante seisoen op skrumskakel en sy vennootskap met Schalk Hugo sal deurslaggewend wees. Foto: Barco Greeff/Asem Engage
Jimmy Mpailane breek weg van die SWD Arende se verdediging. Foto: Anton Gericke.

Posisie: Vleuel

Ouderdom: 22

Lengte: 1.86m

Gewig: 90kg

Gunsteling oomblik in ‘n Luiperdstrui?

Toe ek my eerste drie teen die OP in 2017 gedruk het.

Posisie: Haker
Ouderdom: 23
Lengte: 1.8 meter
Gewig: 105 Kg
Gunsteling oomblik in ‘n Luiperdstrui?
My heel eerste wedstryd teen die Griffons in Welkom in 2016.

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top