NWU-Pukke vat 2017 USSA-titel

    NWU-Pukke is die 2017 USSA netbalwenners nadat hulle ‘n onoorwonne toernooi met ‘n 43-35 oorwinning in die eindstryd teen Kovsies behaal het.

    Kyk die video van die aksie hier en lees meer hieroor in môre se Potchefstroom Herald (13 Julie):

    Latest Videos

    COMMENTS

    Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
    Top