VIDEO: Oud Volkie terug in Potch waar hy leer loop

    Anton van Rooyen of “Tone” soos almal hom noem wie 35 jaar gewag het vir kunsbene is terug in Potch waar hy sy fisio doen.

    Van Rooyen het met ‘n vorige onderhoud aan die Herald gesê dat hy baie opgewonde is maar besef dat daar nog harde werk voorlê. hy het dié harde werk in Potchefstroom begin doen.

    Oud Volkie kry na 35 jaar weer bene

     

    Latest Videos

    COMMENTS

    Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
    Top