VIDEO: Roevan reg vir EFC 67

    Een van Potchefstroom se professionele gemengdevegkuns-atlete en die enigste een wat by die EFC (Extreme Fighting Championship) gekontrakteer is, gaan op 10 Maart by EFC 67 in Carnival City meeding.

    De Beer is vol vertroue dat hy as oorwinnaar uit die stryd gaan tree, veral nadat hy ‘n paar maande gelede sy vaardighede in Amerika gaan slyp het.

    Lees volgende week se Herald vir meer oor de Beer se komende geveg.

    Latest Videos

    COMMENTS

    Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
    Top