VIDEO: Smitstraat inwoners moedeloos oor riool

    Aanhoudende riool verstoppings in Smitstraat het inwoners moedeloos. Volgens wyksraadslid johan Zerwick raak dit nou te erg omdat die verstoppings amper ‘n weeklikse verskynsel is.

    Die Herald het onlangs berig oor ‘n verstopping waar hoenderafval in die lyne gevind is. Maandagoggend was die lyn weereens geblok, volgens Zerwick is lappe en industriële handdoekpapier uit die lyn gehaal. Die stadsraad se woordvoerder, Willie Maphosa het onderneem om vandag (10 Mei) terugvoering te gee oor die situasie.

    Lees meer in vandeesweek se Herald

     

    Latest Videos

    COMMENTS

    Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
    Top