Waarom moet studente stem?

    Volgens Prof. Fika Janse van Rensburg moet studente die geleentheid om te stem benut.

    “Elke persoon wat nie stem nie, veroorsaak dat die meting wat deur die die stemmery plaasvind, nie akkuraat is nie. Die feit dat dit op die Potchkampus goed gaan, moenie tot gevolg hê dat studente dink daar is mense wat wel sorg dat alles bly goed gaan nie. Potchefstroom en Suid Afrika het juis ook jou mening nodig,” het hy gesê.

     

    Latest Videos

    COMMENTS

    Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
    Top